Eredienste

Ons bou in Hoop en Liefde

Christchurch

Tot verdere kennisgewing, word eredienste in Christchurch gehou op Sondag oggend 9:30vm, by Bishopdale se Sewendedagse Adventiste Kerk, h/v Breens Rd en Bonita Place, Bishopdale. Ons is in die saal gedeelte. Parkering toeganklik vanaf Bonita Pl.

Daar is Kinderkerk vir die 3 to 8 jariges tydens die erediens in die lokaal waar ons tee drink.

Na die kerkdiens word daar lekker koffie en tee saamgedrink terwyl Sondagskool en Kategese aangebied word. Dankie vir die dames wat daarme gemoeid is.

Ashburton

Elke 3de Sondag van die maand om 3 nm, by die Evangelical Presbyterian Church, 63 Princes Street, Ashburton.